Hoogtepunte




 

  • Plaaswerf ervaring met diere, trekkers, perde, trekboergilde, wamakers, hoefsmid, temadrag, perdekarre ens.
  • Stalletjies met slegs handwerk- en kunsstalletjies.
  • Tentedorp (Kamparea) op die terrein.

4X4 Baan

WhatsApp Image 2017-08-24 at 7.00.41 PM

Plaasmeisie 2017.

IMG-20170616-WA0006Plaasmeisie:
16jaar – 24jaar (alleenlopende)
Inskrywingsfooi:
R200
Prysgeld:
1ste: R5000
2de: R3000
3de: R2000
Betaalbaar na:
Kranskopstigting
Standardbank
Rek nr. 372 182 437
Tak nr. 052747
(Epos  jou betaalbewys met inskrywing na: mmwes@mweb.co.za)
Kleredrag:
Plaas – verskeie aktiwiteite
Formeel – kroning

REËLS & REGULASIES

  • Ouers en meisies is self verantwoordelik vir hul hekgelde
  • Ouderdom soos op datum van kompetisie. Ouderdom is vanaf 16 tot 24 jaar.
  • Kompetisie begin 16h00, 26 Augustus 2017.
  • Geen onderhandelings met beoordelaars of organiseerders sal toegelaat word nie.
  • Die beoordeelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Organiseerders sal nie verantwoordelik gehou word vir enige skade of ongerief nie.
  • Plaasmeisie gaan eers 16hoo, 26 Augustus 2017 aangekondig word.
  • Sluitings datum: 12hoo, 26 Augustus 2017
  • Kliek hier om die inskrywings vorm af te laai.

“STRONGMAN SHOW”