KABOEMFEES HIER KOM ONS!

KABOEMFEES HIER KOM ONS!

Hoendervleismooi musiek • Hoendervleislekker boerekos
Afrikaners is plesierig

Afrikaners is plesierig

As iets druk.......... druk terug! As iemand jou taal kielie .......... dan hou ons ’n FEES!
Steve Hofmeyr Musiek en die Kranskopfees stigting bied aan:

Steve Hofmeyr Musiek en die Kranskopfees stigting bied aan:

die grootste, lekkerste, beste, boerste boerekos musiekfees in die land.

Wanneer Kaboem ons?

25 tot 26 August 2017
@8vm

Waar Kaboem ons?

Nylstroom, Modimolle

 

Beste Boerste Musiekfees OOIT!


die Kranskop Afrikaanse Boerekos- en Musiekfees
die grootste, lekkerste, beste, boerste boerekos musiekfees in die land.



Kaartjies

Daar sal enkele kaartjies by die deur wees maar ons stel voor jy koop jou kaartjie baie vroeg al deur NuTickets – HIER

 

Lekker Boerekos

Boerekombuis-restaurante. Dit geskied volgens
temas en word bestuur deur skole as fondsinsamelings.
Biertuin en Wynproe

Musiek

Musiekvermaak met net die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf
FAK saamsingaand met Steve Hofmeyr wat die program lei en nuwe kleur en klank aan die immergewilde liedjies gee.  Kliek hier vir die bekenstelling van ons kunstenaars.

Vermaak

Plaaswerf ervaring met diere, trekkers, perde, trekboergilde.
wamakers, hoefsmid, temadrag, perdekarre ens.
Stalletjies met slegs handwerk- en kunsstalletjies.
Tentedorp (Kamparea) op die terrein.

Kos & Verversings

•  Agt Boerekombuis-restaurante onder leiding van
   Kokkedoor en medewerkers. Dit geskied volgens
   temas en word bestuur deur skole as fondsinsamelings.
•  Potjiekoskompetisie
•  Biertuin, wyntuin, wynproe

Akkomodasie

Daar is heelparty verblyf in en om Nylstroom/Modimolle

SOEK BLYPLEK HIER

shangrila


Kamp Terrein

Kliek hier vir meer informasie en besprekings.

Prys

Vrydag – 25 Augustus 2017 Neem kennis: Steve Hofmeyer tree op tydens beide Vrydag en Saterdag se vertonings. Die finale fees program is nog nie gefinaliseer nie en sal eersdaags bekend gestel word.
Volwasse S1 R125.00
Kinders S1 R45.00
Saterdag – 26 Augustus 2017 Neem kennis: Steve Hofmeyer tree op tydens beide Vrydag en Saterdag se vertonings. Die finale fees program is nog nie gefinaliseer nie en sal eersdaags bekend gestel word.
Volwasse S2 R195.00
Kinders S2 R65.00
Naweek Toegang Neem kennis: Steve Hofmeyer tree op tydens beide Vrydag en Saterdag se vertonings. Die finale fees program is nog nie gefinaliseer nie en sal eersdaags bekend gestel word.
Volwasse S3 R295.00
Kinders S3 R95.00

BESPREEK HIER

Toegang

Die fees is vir die hele gesin!  Kaartjies by NuTickets

NuTickets

 

Toeganklikheid

Die feesgronde is baie toeganklik vir oud en jonk asook rystoelvriendelik en maklik om te kry. 

Kry Direksies

Kaartjies NOU te koop

Ons het die Feespryse so bekostigbaar moontlik gehou!

S0 as jy sukkel om dit by te kom – koop minder brood – verkoop jou skoonma – MAAR JY MOET ‘n KAARTJIE KOOP

 

R125 volwassenes

R45 kinders

Vrydag
Steve Hofmeyr tree albei aande op.
Koop Kaartjies

R295 volwassenes

R95 kinders

Die Moeder van opsies – kom woon albei dae by en verdrink in die nostalgie van BOERS wees!
Koop Kaartjies

R195 volwassenes

R65 kinders

Saterdag Steve Hofmeyr tree albei aande op.
Koop Kaartjies

Wie is ons!

As daar in hierdie land een mens is wat seker nêrens enige bekendstelling nodig het nie is dit Steve Hofmeyr. Soms omstrede maar altyd die beste vermaak vir oud en jonk. Kampvegter vir Afrikaans, vir ons land en al sy mense. Die KRANSKOPFEES stigting is die organiseerders van die immergewilde Druiwefees en Kranskopfees wat al 35 jaar lank ononderbroke in Nylstroom/ Modimolle aangebied word. Dié fees is alombekend vir uitstekende vermaak op die laaste naweek van die Januarie vakansie.
Nou het die twee groot name kragte saamgesnoer met die KABOEMFEES! Jaarliks die laaste naweek in Augustus en die hoogtepunt op die noorde se vermaaklikheidskalender
Steve Hofmeyr

Enige vrae...?

BORGE

securityradio ptafakbaardoliesl logo Abba tluclientVanHeerden

Vanaf Pretoria (Suide)

 Neem N1 Noord, Links op R33 by die Kranskop tolhek na Modimolle (Nylstroom),
ry 7.5km en draai regs op die Kranskop pad (KABOEM borde), ry 2km tot by die
KABOEMFEES.

Vanaf die Noorde

Neem N1 Suid deur Mookgophong (Naboomspruit), neem die R101 na Modimolle
(Nylstroom), ry 17km en draai links op R33 na N1, ry 3.5km en draai links op
die Kranskop pad (KABOEM borde), ry 2km tot by die KABOEMFEES.